Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

HARDLYWIGHEID

 Laxapet / Animalax of 1½ teelepel APTEKERS medisinale paraffien (gewone dosis is honde onder 5kg 1 teelepel, bo 5kg 1 eetlepel) en/of gliserien setpil. Kan ook groen koekie Sunlight seep rasper en rol so kwart teelepel met bietjie lou gekookte water op in ‘n ‘pellet’ vir setpil – smeer met Vaseline / KY jellie en sit in anus tot jy die sluitspiere voel saamtrek. Plein wit Griekse / Bulgaarse volroom jogurt met leksel ‘rou’ heuning help ook.
.