Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Katte en kos

Pierre oor katte en kos Julle almal wat katte het, moet asb hierdie onthou.
Katte MOET rou vleis met rou bene eet
Katte se fisiologie is ontwikkel om vleis te verteer en nie plante nie. In teenstelling met rotte wat ‘n natuurlike voedselbron is vir katte, het rotte net 4% proteïen in hul dieet nodig het, wyl katte ongeveer 20% proteïen benodig.
Katte is buitengewoon afhanklik van die aminosuur “Arginien” en ’n gebrek daaraan veroorsaak gewigsverlies en kan selfs hul dood veroorsaak.
‘n Belangrike funksie wat katte natuur het is dat hul die aminosuur “Tourien” self vervaardig, waarsonder hulle kan blind word.
Katte eet ook hul hele prooi en kry op so manier belangrike minerale in deur die rou bene ook te eet. ’n Dieet wat net uit vleis sou bestaan, kan ’n kalsiumtekort tot gevolg hê in katte.
’n Kat se spysverteringstelsel is ook aangepas by die eet van rouvleis: Die tydperk in die spysverteringskanaal is ook baie korter as by planteters. Katte het ook lae vlakke van die nodige ensieme om koolhidrate te kan verteer in hul spysverteringstelsel.
Pierre van Niekerk

 

 
.