Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Knuckling Legs

Knuckling Legs of krom bene
80% van die tyd as dit so skielik gebeur in groot ras puppies is dit kalsium/fosfaat nie genoeg of nie die regte verhouding en daar is te veel protein in puppy se dieet, veral in groot rasse.
Te veel protein gee groei aan hul spiere en weefsel sodat dit vinniger as die been onwikkel en dis die resultaat daarvan. Sit die hondjie op goeie large breed puppy kos  en kalsuim (Colostrum, kaas, bene ens) en jy sal na n week 'n verskil begin sien! 
"Knuckling legs" is nie noodwendig geneties  nie en  sal vinnig herstel as regte dieet gegee word. Ek sou Health 4 Paws puppy kos en Animal Shake gee. As jy nie 'n verskil sien binne 2 weke nie, vat die hondjie vir x strale want dan is daar iets geneties nie reg nie.
 
 
 
.