What is Bloat?

When bloat occurs, the dog’s stomach fills with air, fluid and/or food.  The enlarged stomach puts pressure on other organs, can cause difficulty breathing, and eventually may decrease blood supply to a dog’s vital organs.People often use the word “bloat” to refer to a life-threatening condition that requires immediate veterinary care known as gastric dilatation-volvulus […]

Waarom Vet en Kaings

Primêre vitamiene word in die Literatuur beskou as Vitamien, A, D, E, K, C en Vitamien BKompleks.Van hierdie groepe vitamien is Vitamien A, D, E en K “fat soluble” of vetopneembarevitamiene, wyl Vitamin C en B Kompleks wateropneembare vitamiene is.Die vetopneembare vitamiene word in spesiale vetselle gestoor, wat “lipocytes” of liposiete genoemword, wyl wateropneembare vitamiene […]

Waarom eet honde mis

Honde eet mis vir klomp redes, maar as groot honde dit eet is dit gewoonlik n onderliggende ensiemtekort wat hul beleef, ook bekend as pankreatitis of dermabsorbsies wat nie baie goed is nie. Die pancreas skei ensieme af wat die die maag met vertering aanhelp. Die pankreas van honde skei dus ensieme af wat help […]

Voedselverwante Allergieë

Voedselverwante Allergieë (Proteien-intolleransie)Voedselverwante allergieë se ontstaan is geleë in die immuunsisteem se reaksie tot sekere bestanddele in die kos wat hom aangebied word. Misken beter gestel, dit is die oor-sensitiwiteit vir sekere bestanddele van byvoorbeeld ‘n hondekos. Dit kan gluten wees as voorbeeld, preserveermiddels, kleurstowwe en of kunsmatige geurmiddels.In die skrywe “Waar begin my dier […]

Vlooie

Daar is ongeveer 1800 vlooi en vlooisubspesies in die Literatuur beskryf. Min van hulle is egter van menslike gesondheid of veeartsenykundige belang. Die vlooie wat wel van ekonomiese belang is word in die volgende twee groepe gegroepeer Lyf of nesvlooie. Die vlooi beweeg baie vinnig deur die vere of hare van n dier. Hulle bly […]

Spirocera lupi

Spirocera lupi: “The Silent killer”Spirocercosis word die toestand genoem wat deur wurm “Spirocera lupi” veroorsaak word. Hierdie wurm lewe in die nodules van die oesophagus ( Ook genoem die gullet) wat ‘n gedeelte is van die hond se spysverterinstelsel, ‘n gedeelte tussen die maag en die mond. Nodules is klein gewassies wat natuurlik in die […]

Snuffles by Katte

Dis die algemene naam vir aansteeklike asemhalingsiektes (verkoue, konjunktivitis, boonste lugweg infeksie) by katte. Die simptome word deur ‘n verskeidenheid van virusse veroorsaak, waarvan die Feline Herpes-virus (nie dieselfde een wat mense aantas nie) die groot oorsaak is van Snuffels en kan groot ulkusse in die oë en slymvliese van katte veroorsaak. ‘n Inenting daarteen […]

Slegte Asem

Dr C N Sparks BVSc1. INLEIDING Jy kom tuis na ‘n dag se werk, skop jou skoene uit en plak jou neer op die rusbank. Mitzi, jou gunsteling brakkie, wat jou in die huis in gevolg het, spring op jou skoot met stert wat wild swaai en druk haar neus in jou gesig om hallo […]

Skyndragtigheid

Dit kom normaal in nie-gesteriliseerde tewe binne 6 tot 12 weke na estrus voor.Estrus is die gedeelte van die teef se estrussiklus waar sy die reun toelaat om haar te dek, die vulva geswel is en daar ‘n strooikleurige vaginale afskeiding is. Die tekens van skyndragtigheid kan wissel in intensiteit en kan enige iets van […]

Should you shave

Should you shave your husky or any double coated breed?The short answer is absolutely not.Why Can’t I Shave My Husky?Both Huskies and Malamutes are a double coated breed, meaning they have two layers of fur. The first layer, closest to the skin is what we call their undercoat, it’s made up of fine, fluffy, and […]