Rooi Gis (Red Yeast)

Rooi gis (‘red yeast’), ‘n tipe gis/swam ook bekend as ptyrosporin, pityrosporum of malassezia, ontwikkel in die klam omgewing rondom jou hond se oog wanneer hy te veel trane produseer of probleme ondervid met traan dreinering. Terwyl hierdie gis natuurlik p die vel verskyn, laat die gedurige klammigheid dit toe om meer te gedy as […]

Uriene en Reuksintuie van Honde

Inleiding. Die Pierre @ Dieregesondheid Facebook blad het vele vrae opgelewer rakende urienreuke en urienmerke op matte in huishoudings wat in die proses onhigiëniese toestande skep. Daar is letterlik duisende vrae hieroor. Wat sou tog die redes hiervan wees waarom troeteldiere dit doen? Die tweede vraag hieroor is, is die mens nie dalk die skuldige […]

Rektale Probleme

Anale sak siekte word veroorsaak deur verstopping of infeksie van kliere genoem anale kliere wat gevind kan word weerskante van die anus.  Dis die mees algemeenste siekte in die anale omgewing by honde.  Die anale sakkies is verwant aan die reukkliere in muishonde en produseer ‘n klein hoeveelheid stinkende vloeistof.  Die vloeistof word normaalweg uitgedruk […]

RAW Dieet

Helfte groente en helfte rou vleis, 50:50 gemaal – groente kan met ‘n bietjie plein wit ongegeurde Griekse ‘full/double cream’ jogurt gemeng word.Vleis hoender vlerkpuntehoender magieshoender koppe (breek net die bekke van die hoenderkoppe af)hoender potelewers (lewer net +- 3 keer/weekafvalpankreaslongeenige iets anders ook soos wildsvleiskalkoenbeeslewer (nie meer as 2 keer ‘n week)ROU beneKoop nekkies, […]

Die pH se belangrikheid by mens en dier

Dit is as vertrekpunt by mens- en diergesondheid, belangrik om te verstaan dat alle biochemiese prosesse deur die Ph vlakke in die liggaam beheer word. en dat die pH ‘n direkte invloed op elke metaboliese funksie in die liggaam, asook die gesondheid van elke orgaan van die mens en dier se liggaam. Groot klem is […]

Parvo/Katgriep

  Inleiding “Canine parvovirus” of Katgriep, is ‘n hoogs aansteeklike virussiekte wat baie maklik van hond tot hond versprei met direkte of indirekte kontak.     Waar kom die virus in die erf voor? Honde word aangesteek deur orale kontak met die virus wat in hondemis voorkom, grond of ander materiale wat in staat is om […]

Oormyte

Dit is belangrik om te weet dat dit nie pille en/of medisyne is wat ‘n dier gesond maak nie, maar die immuunstelsel.Myte is hoofsaaklik ‘n immuungebrek sindroom.  ‘n Sterk immuunstelsel sal myte natuurlik onderdruk.  Myte kan die gevolg wees daarvan dat die troeteldier nie ‘n voldoende minerale en sink in- en opname het in die […]

Ontwurming

Dit is baie belangrik dat ma en babas ontwurm word. NET veearts ontwurming asb. Geen supermark en apteek goed nie. Babas ontwurming op 2,4,6,8 weke. Daarna elke maand tot op 6 maande. En dan moet alle honde elke 3/4 maand ontwurm word. Wurms maak hulle siek en selfs dood. Daai ma het nou al die […]

Ontwatering/Dehydration

Ontwateringter inligting:Dis krities dat enige siek dier nie ontwater nie – gebruik ‘n skoon spuit wat ten minste 10-15 ml vloeistof kan hou en gee sowat 10ml elke 15-20 minute een van die volgende:1. Maak 1 teelepel Marmite/Bovril/Oxo aan in 1koppie lou gekookte water. Na gelang van die gewig/ouderdom van die hond, kan sowat 10 ml elke 15-20 minute […]

Omlope op Diere

Omlope is ‘n swam of fungus wat hoofsaaklik op jong diere onder een jaar voorkom.Ouer diereWanneer ouer diere omlope kry is daar ‘n probleem met hul immuunstelsel. Dit kan kos wees wat nie opgeneem word nie, stres van soorte en of n tekort aan belangrike minerale wees. Omlope is ‘n soönose en dit is aansteeklik […]