Waar begin my dier se gesondheid

Dit begin by die gehalte en gesondheid van die bakterie en mikrobes en ensieme binne hulspysverteringstelsels. Enige produk, of antibakteriese of antibiotiese produk wat toegedien word wathierdie ensieme se werkinge beperk en of ontwrig, plaas jou dier se gesondheid op risiko.Antibakteriese of antibiotiese produkte kan nie onderskei tussen goeie en slegte organismes nie.Daar is twee […]

Mango Wurms

“Mango wurms” onstaan van die tumbuvlieg (in die volksmond bekend as die mangovlieg) en die wetenskaplike naam is Cordylobia anthropohaga. Die vroulike vlieg lê haar eiers óf op droë sand wat met urine en ontlasting besmet is óf op babadoeke of klere/materiaal wat nie behoorlik gewas is nie (baie lief vir katoen). Die vlieg kan […]

Kraamtyd by Troeteldiere

Dr W J Grobler BVScAangesien baie aspekte van kraam by honde en katte dieselfde is, word dit hier saam behandel.  Indien daar wel verskille sou voorkom, sal dit duidelik uitgespel word.Draagtyd in huisdiere is ongeveer 63 dae, maar die tyd kan so kort as 58 dae in sekere katrasse wees en in groter honderasse mag […]

Knuckling Legs

Knuckling Legs of krom bene80% van die tyd as dit so skielik gebeur in groot ras puppies is dit kalsium/fosfaat nie genoeg of nie die regte verhouding en daar is te veel protein in puppy se dieet, veral in groot rasse.Te veel protein gee groei aan hul spiere en weefsel sodat dit vinniger as die […]

Kennel Cough

HOES (KENNEL COUGH) – “Canine infectious tracheobronchitis”Dit klink erg maar dit is nie ‘n vreeslike erge toestand nie. Meeste honde herstel sonder dat hul behandel word. Net die volgende hieroor:Honde en katte, net soos in die geval van mense, het verskeie virusse en bakteriums wat die respiratoriese organe aantas. Dit het verskeie oorsake. Die bakterium […]

Katte en kos

Julle almal wat katte het, moet asb hierdie onthou.Katte MOET rou vleis met rou bene eetKatte se fisiologie is ontwikkel om vleis te verteer en nie plante nie. In teenstelling met rotte wat ‘n natuurlike voedselbron is vir katte, het rotte net 4% proteïen in hul dieet nodig het, wyl katte ongeveer 20% proteïen benodig.Katte […]

Haarverlies, krap en jeuk van Honde

Inleiding Daar is baie vrae op die Pierre@Dieregesondheid Facebookblad oor haarverlies, jeuk en krap van verskeie honderasse. Wat is die moontlike oorsake? Daar is verskillende oorsake.  Die belangrikste is waarskynlik te vind in voeding.  Voedingstekorte dra by tot die vestiging van myte en die vestiging van negatiewe of slegte bakterie op die vel.  Verkeerde tipe […]

Heimlich for Dogs

/*! elementor – v3.23.0 – 05-08-2024 */ .elementor-widget-image{text-align:center}.elementor-widget-image a{display:inline-block}.elementor-widget-image a img[src$=”.svg”]{width:48px}.elementor-widget-image img{vertical-align:middle;display:inline-block}

Hardlywigheid

 Laxapet / Animalax of 1½ teelepel APTEKERS medisinale paraffien (gewone dosis is honde onder 5kg 1 teelepel, bo 5kg 1 eetlepel) en/of gliserien setpil. Kan ook groen koekie Sunlight seep rasper en rol so kwart teelepel met bietjie lou gekookte water op in ‘n ‘pellet’ vir setpil – smeer met Vaseline / KY jellie en […]

Fading Puppy Syndrome in Dogs

By Ernest Ward, DVM Breeding, Emergency SituationsWhat is fading puppy syndrome? Fading puppy syndrome is a term used to describe puppies that are apparently normal at birth but gradually “fade” and die within the first two weeks of life. Normal pre-weaning losses in dogs, including stillborn puppies, can be up to thirty percent (30%), with […]