Stop Dogs Barking

HOW TO STOP DOG BARKING WITH TRAINING METHODS Any behavioural treatment programme to help stop dog barking must be based on the type of problem, your household’s needs and schedules, the immediacy of the situation, and the type and level of control that you require. A good behavioural history is important for determining the cause […]

Pancreatitus in Dogs

The pancreas is part of the endocrine and digestive system, which is integral for the digestion of foods, producing the enzymes that digest food, and producing insulin. When a condition occurs to cause inflammation of the pancreas, the flow of enzymes into the digestive tract can become disrupted, forcing the enzymes out of the pancreas […]

Blaas wat lek by Troeteldiere

1. InleidingTroeteldier uriene ruik sleg en is uit ‘n higiëniese oogpunt nie wenslik nie. Uriene in die huis kan weens ‘n gedragsprobleem wees of dit kan ‘n siekteteken wees wat behandel moet word.2. Faktore van belangDie spiere van die blaaswand en –klep word met ouderdom swakker en daarom is ouer diere meer geneig om uriene […]

Bakteriese vel Siektes

Myte is hoofsaaklik ‘n immuungebreksindroom.  Dit beteken ‘n immuunstelsel wat nie ten volle funskioneer nie.  Dit kan wees dat die dier nie voldoende sink inname het wat dermabsorpsie van belangrike minerale en vitamiene bevorder nie.  Kan wees as gevolg van kosse wat nie opgeneem word en/of vir die dier verteerbaar is nie. Honde met velkondisies, […]

Noodhulp vir Troeteldiere

 Pierre@Dieregesondheid Noodhulp vir Troeteldiere 1. ABORSIE – Die inspuiting wat ‘n gedekte teef kan kry om ‘n ongewenste swangerskap te beeïndig is net verkrygbaar deur ‘n veearts. 2. ABSESSE – Groot spuit met ‘n dik steriele “Witnaald” (beskikbaar by ‘mens’ apteek soos Dischem, wat in gevalle van nood (en te ver weg van jou veearts) […]

AGRESSIE by HONDE

deur Karin Delport Na aanleiding van baie vrae wat gevra is, het ek dit nodig geag om hierdie plasing te doen.  Ek wil dit net vir almal op die hart druk dat dit nie die gewenste manier is om ‘n situasie te hanteer nie en beveel dit ten sterkste aan dat ‘n honde gedragskenner eerder […]

First Aid

Pierre@Dieregesondheid First Aid Kit for Pets1. ABORTION – The injection which can be administered to a bitch to prevent / end an unwanted pregnancy is only available through a Vet and not all of them keep it in stock.2. ABSCESSES – Large syringe with thick sterile “white needle” (available from ‘human’ pharmacies like Dischem), which […]