Knuckling Legs of krom bene
80% van die tyd as dit so skielik gebeur in groot ras puppies is dit kalsium/fosfaat nie genoeg of nie die regte verhouding en daar is te veel protein in puppy se dieet, veral in groot rasse.
Te veel protein gee groei aan hul spiere en weefsel sodat dit vinniger as die been onwikkel en dis die resultaat daarvan. Sit die hondjie op goeie large breed puppy kos en kalsuim (Colostrum, kaas, bene ens) en jy sal na n week ‘n verskil begin sien!
“Knuckling legs” is nie noodwendig geneties nie en sal vinnig herstel as regte dieet gegee word. Ek sou Health 4 Paws puppy kos en Animal Shake gee. As jy nie ‘n verskil sien binne 2 weke nie, vat die hondjie vir x strale want dan is daar iets geneties nie reg nie.